Ek is nou al 3 jaar hier in Australia, en mis kontak met ander Afrikaners, ek praat en skryf so min Afrikaans dat ek vind dit nou moeiliker elke dag om Afrikaans te praat as engels. Weet nie hoekom ek so lank gewag het om kontak te probeer maak nie, maar ek hoop iemand kom op die ad af en se hallo, ek het in 3 jaar nog nie een ander Afrikaner ontmoet nie. Ek is 28, n man en bly in die St Kilda area, en ek het in Kaapstad gebly voor ek hiernatoe gekom het. anyway, dit sal moer nice wees om n paar ander afrikaners te ontmoet, biltong te eet, n koue bier te drink en bietjie afrikaans praat. groete!
Je suis membre depuis le 04 Juin 2011.